Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Onderwysdepartement vandag by Durbanse skool na bakleiery

10 Februarie 2025

Amptenare van die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement sal vandag met leerders van Durban se Centenary Secondary School vergader ná ’n bakleiery waarin drie leerders met messe gesteek is.

Dit kom ná uitgebreide vergaderings waarby die skool se bestuur en amptenare van die departement betrokke was, om die oorsaak van die bakleiery vas te stel.

Die departement se woordvoerder, Muzi Mahlambi, het bewerings van rassespanning by die skool verwerp en gesê die geveg is wanvoorgestel in ‘n video wat aanlyn gedeel is.

Mahlambi sê dit is nie bekend nie wie die opskrif op die video aangebring het waarin daar gesê word dat swart leerders, Indiese leerders aanval.

Volg die skakel vir ‘n video van die bakleiery. https://fb.watch/xFvwWGf63G/

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Gp2eaDAXkAAip5x

44 Ethiopiese burgers uit Sandton-huis gered

DOKTER

AfriForum sê hokaai met NGV-regulasies

Enoch3

Die begroting sal op 21 Mei ter tafel gelê word

405724aa-5660-4358-babc-b4cc9c62e5e7

Ashley Oosthuizen se vonnis in Thailand met 20 jaar verminder

Classroom,Of,The,School,Without,Student,And,Teacher

Slegs 19% van skoolpersoneel se misdaadrekords met seksregister vergelyk

Ander Nuus Artikels

kleinfontein2
EFF-optog na Kleinfontein: Hoë polisie-voorkoms in Kleinfontein is oordrewe, sê EFF
494176549_678769244799837_2127636851668020320_n
Limpopo-boer op sy plaas vermoor
Gp3XkDuWYAAKpew
Werkersdag: “Ons moet dink aan die miljoene werklose mense”
Gp2eaDAXkAAip5x
44 Ethiopiese burgers uit Sandton-huis gered
DOKTER
AfriForum sê hokaai met NGV-regulasies

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende