Onderwysdepartement bekommerd oor gure weer op 1ste dag van matriekeksamen


Luister nou

Volgende

Onderwysdepartement bekommerd oor gure weer op 1ste dag van matriekeksamen

21 Oktober 2024

Die departement van basiese onderwys het sy kommer uitgespreek oor gure weer wat in sommige dele van die land heers op die eerste dag van vanjaar se matriekeindeksamen.

Dit is veral eksamensentrums in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap wat hierdeur geraak word.

‘n Woordvoerder van die departement, Elijah Mhlanga sê sommige gebiede is geneig tot oorstromings en hou ‘n bedreiging in vir die eksamen.

Mhlanga sê ‘n ander kwessie wat die gevaarligte laat flikker is infrastruktuurkwessies met talle matrieks in landelike gebiede wat riviere – wat in vloed is – moet oorsteek om eksamen te skryf.

Die matriekgroep skryf vanoggend Engels se derde vraestel, en vanmiddag Afrikaans se derde vraestel. Die eksamen duur toe 28 November.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Onderwysdepartement bekommerd oor gure weer op 1ste dag van matriekeksamen


Luister nou

Volgende