Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Ondersoek na senior polisielede, moet ook Sitole en Mbalula insluit, meen Action Society

21 September 2022

Die burgerregtegroep, Action Society, verwelkom die inhegtenisneming van die voormalige polisiekommissaris, Kgomotso Phalane, en ander senior offisiere in verband met ‘n aankoopskandaal van nagenoeg R54-miljoen.

Volgens Action Society se woordvoerder, Ian Cameron, is hy van mening dat die ondersoek uitgebrei moet word om die huidige minister van vervoer, Fikile Mbalula en die voormalige nasionale polisiekommissaris, Khehla Sitole in te sluit.

LEES OOK: VOORMALIGE POLISIEKOMMISSARIS IN HEGTENIS GENEEM

Cameron sê dat Mbalula nie net deur Sitole by die saak betrek is nie, maar dat hy ook die minister van polisie was gedurende die tydperk wat die vermeende oortredings plaasgevind het.

Hy het benadruk dat Action Society al ‘n geruime tyd van mening is dat die skoonmaakproses in die polisie van bo af moet geskied.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende