Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Ondersoek begin ná “verkeersbeampte” motoris klap

31 Mei 2021

Die Padverkeers-Bestuurskorporasie het sy skok uitgespreek oor ‘n video wat op die sosiale media die rondte doen waarin gesien kan word hoe ‘n oënskynlike verkeersbeampte ‘n motoris klap.

Daar kan ook gehoor word hoe hy die motoris vloek.

Die video is glo deur die bestuurder se vrou afgeneem maar dit is nie seker waar of wanneer die voorval plaasgevind het nie en wat aanleiding daartoe gegee het nie.

Die korporasie het gesê dit is niks anders as misdadigheid en boewery nie en het mense met inligting oor die voorval gevra om na vore te kom. Volgens hulle, het hulle al inligting oor die voorval ontvang, maar stel eers ondersoek in.

https://twitter.com/TrafficRTMC/status/1398969802757128193

Die minister van vervoer, Fikile Mbalula het ook in reaksie op die video gesê dat die eienaar van die motor so gou moontlik na vore moet tree.

Waarskuwing: Die video bevat kru-taal.

https://twitter.com/nomsa_maseko/status/1398888921510072324

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater

VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

Ander Nuus Artikels

ENOCH
Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging
pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende