Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Ondernemings trek swaar – daarom ‘n daling in salarisse, sê Investec

13 April 2023

Investec se hoofekonoom, Annabel Bishop, sê die daling in jaarlikse salarisse is ‘n weerspieëling van besighede wat ‘n omgewing van hoë bedryfskoste in die gesig staar.

Sy sê die daling in die jaarlikse salarisse – in nominale én reële terme – moet gesien word teen die moeilike omgewing waarin ondernemings hulle bevind.

Hoewel verskeie faktore ‘n rol speel word beurtkrag uitgesonder as een daarvan.

Volgens Bishop het vroeë verbruikersdata van BankservAfrica vir Februarie getoon dat die gemiddelde maandelikse vergoeding wat Suid-Afrikaners in hulle sakke steek in nominale terme met een-komma-agt-persent gedaal het teenoor die vorige jaar.

Dit verteenwoordig ‘n salaris van vyftien-duisend-een-honderd-ses-en-tagtig rand per maand.

In reële terme lyk dit nóg slegter met ‘n daling van 8,3% na R14 225.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Tshwane-House-1-1

Tshwane-metro se oortydbeleid verander, maar kragonderbrekings kos die stad meer as R100-miljoen

TRANS-SKELMS

Voormalige Transnet-hoofde op borgtog van R50 000 elk vrygelaat

pjimage-2022-05-16T130201.620

Man met 16 slange op lughawe voorgekeer – die derde soortgelyke voorval dié maand

WhatsApp Image 2025-06-29 at 15.35.07_9dcc5b35

PTA Krag: Instandhoudingsprojek van beplande vier ure word toe 12 ure

TSHWANE2

“Byvoordele van R230-miljoen vir veiligheidswagte bedreig die Tshwane-metro se begroting”

Ander Nuus Artikels

Untitled design
Die DA dien strafregtelike klagte in teen minister Nkabane
Kleinfontein
“Berigte dat die Tshwane-metro dit oorweeg om Kleinfontein te sloop, is onwaar”
Untitled-design-5
Gestremde raadslid beseer nadat hysbak vir die soveelste keer stukkend is
Tshwane-House-1-1
Tshwane-metro se oortydbeleid verander, maar kragonderbrekings kos die stad meer as R100-miljoen
TRANS-SKELMS
Voormalige Transnet-hoofde op borgtog van R50 000 elk vrygelaat

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende