Onafhanklike regsfirma sal laerskoolkind se selfdood ondersoek


Luister nou

Volgende

Onafhanklike regsfirma sal laerskoolkind se selfdood ondersoek

30 Oktober 2023

Die departement van onderwys in Gauteng gaan ‘n onafhanklike regsfirma aanstel om die omstandighede rakende die dood van ‘n graad 6-leerling, van die Laerskool Khehlekile in Thokoza te ondersoek.

Die LUR vir onderwys in Gauteng, Matome Chiloane sal na verwagting vandag die voorgestelde onafhanklike regsfirma aan die skool se bestuurspan en die skool se beheerliggaam voorlê.

Daarna sal die LUR ook die prokureursfirma aan die Mbatha-familie voorstel.

Die 12-jarige Sibusiso Mbatha het verlede week sy eie lewe geneem deur homself te hang.

Hy is na bewering verbaal deur ‘n skool-onderwyser oor sy seksualiteit geboelie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…

Ilse Strauss

Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

WAGWOORD

16-miljard Facebook, Google en Apple-wagwoorde lek uit

walter-sisulu-university

Amptenaar by universiteit doodgeskiet

CILLIERS5

Brink se hoed weer in die ring

Ander Nuus Artikels

Velsiekte
Jong boerseun ploeg, ry trekker en plant ondanks pynlike velsiekte
photo
Frik Potgieter en Peter Huxham terug by die huis
NUUSWEEK WILLIE
Die storie van ou-dominee Sarel
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…
Ilse Strauss
Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

Onafhanklike regsfirma sal laerskoolkind se selfdood ondersoek


Luister nou

Volgende