Onafhanklike kandidate kan nou ook aan nasionale en provinsiale verkiesings deelneem


Luister nou

Volgende

Onafhanklike kandidate kan nou ook aan nasionale en provinsiale verkiesings deelneem

17 April 2023

President Cyril Ramaphosa het die wysigingswetsontwerp op die Kieswet onderteken.

Die presidensie het dit vroeër vandag bevestig. 

Onafhanklike kandidate sal nou ingevolge dié wysigings aan provinsiale en nasionale verkiesings kan deelneem.

Die Nasionale Vergadering het die wysigings aan die Kieswet in Februarie aanvaar, te midde van besware uit die burgerlike samelewing en sommige opposisiepartye. 

Volgens die presidensie is Ramaphosa oortuig dat die wetsontwerp aan grondwetlike vereistes sal voldoen.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Onafhanklike kandidate kan nou ook aan nasionale en provinsiale verkiesings deelneem


Luister nou

Volgende