My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Omstrede wiskundevraag uitgelaat – Umalusi

16 Januarie 2023

Die omstrede sewepuntvraag in die tweede Wiskundevraestel – wat matrikulante tydens die Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen laat kopkrap het – is heeltemal geskrap.

Die voorsitter van die Umalusi-raad, Professor Yunus Ballim, het tydens ʼn mediakonferensie erken daar was ʼn tekenfout by dié vraag – wat in die trigonometrieafdeling van die vraestel voorgekom het.

Hy sê alle matrikulante wat dié vraestel geskryf het, se punte sal opwaarts aangepas word.

Vroeër is berig dat Umalusi – die raad vir gehalteversekering in algemene onderwys en opleiding – dié vraag sal ondersoek nadat leerlinge en onderwysers gesê het hulle kon nie ‘n antwoord vir die vraag bereken nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende