Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Omstrede e-tol-stelsel groet môre om middernag

10 April 2024

Die omstrede e-tol-stelsel sal môreaand (11 April) om 23:59 na byna 11 jaar tot ‘n einde kom. 

Panyaza Lesufi.

Rolspelers – wat die provinsiale regering, die nasionale departement van vervoer en die padagentskap insluit – het vanoggend ‘n mediakonferensie oor die “geskiedkundige gebeurtenis” gehou.

Volgens die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi sal die infrastruktuur van die stelsel, soos die beligting en kamerastelsel  steeds gebruik word om ondermeer misdaad te probeer bekamp. Hy meen dit sal gebruik kan word om ontvoerings op te merk, asook om te soek na gesteelde voertuie.

Die minister van vervoer, Sindisiwe Chikungo, sê ingevolge wetgewing is motoriste steeds verplig om hulle skuld te betaal. Daar is egter nie duidelikheid oor historiese skuld en hoe dit hanteer sal word nie.

Sy sê gebruikers van die e-skyfie sal steeds van hierdie diens gebruik kan maak by ander tolhekke waar dit tans ook gebruik kan word.

“Mense was die afgelope 11 jaar baie krities oor e-tol, maar dit is nou water onder die brug. Dit is nou tyd om te fokus op die ANC-regering se suksesse wat die afgelope 30 jaar behaal is.”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende