“Om Soweto se skuld af te skryf sal ‘n presedent skep,” sê Outa


Luister nou

Volgende

“Om Soweto se skuld af te skryf sal ‘n presedent skep,” sê Outa

12 Januarie

Energiekenners en ekonome vind dit vreemd dat president Cyril Ramaphosa gesê het dat die afskryf van Soweto se skuld aan Eskom oorweeg word.

Volgens berekeninge is die sowat R60-miljard wat Soweto – sáám met ander munisipaliteite landwyd aan die kragverskaffer verskuldig is – voldoende om genoeg diesel aan te koop om vir nagenoeg vyf jaar drie fases beurtkrag te vermy.

Ramaphosa se opmerking kom nadat die Gautengse premier ‘n versoek in dié verband gerig het. Die president het Maandag in ‘n vraag-en-antwoordsessie gesê dat dit die ANC se posisie is dat Soweto se skuld afgeskryf moet word.

Soweto – wat sy krag direk by Eskom aankoop – skuld die nutsmaatskappy R4,4-miljard.

Dié buurt se skuld is reeds verskeie kere sedert 2003 afgeskryf. Die Organisasie teen Belastingmisbruik (OUTA) se uitvoerende hoof, Wayne Duvenage sê die oorweging om Soweto se skuld af te skryf sal ‘n presedent skep.

Foto: SA History Online

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

“Om Soweto se skuld af te skryf sal ‘n presedent skep,” sê Outa


Luister nou

Volgende