Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

OG maak bevinding oor miljoene bestee aan Vrystaatse standbeelde

8 Junie 2021

Die Ouditeur-generaal het ‘n ernstige bevinding gemaak oor miljoene rand wat in 2018 bestee is om standbeelde vir die Vrystaatse provinsie te maak.

Die kontrak is aan die Bloemfonteinse maatskappy Top Mark toegeken en niemand kan nou verduidelik hoekom dit so dringend was dat die normale tenderprosesse gesystap is nie.

Die standbeelde van Albertina Sisulu, Fezile Dabi en Leabua Jonathan is volgens ‘n diensleweringsooreenkoms gemaak en is bestem vir Bloemfontein, Welkom en Parys.

Die R7,5-miljoen word nou as onreëlmatige uitgawes beskou. 

Die tender is net vir 14 dae geadverteer en nie vir die gebruiklike 21 nie en die tenderdokumente het intussen skoonveld verdwyn.

(Foto’s: Netwerk24)

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

Ander Nuus Artikels

arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende