Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

OB gaan Ramaphosa dagvaar nadat hy spertyd vir reaksie op Phala Phala-skandaal misloop

19 Julie 2022

Die openbare beskermer sê in ‘n verklaring dat president Cyril Ramaphosa ‘n aansoek ingedien het vir ‘n uitstel om sy 31 vrae oor die omstrede Phala Phala-skandaal te beantwoord. 

Volgens die waarnemende OB, advokaat Kholeka Gcaleka is die aansoek egter van die hand gewys. Dit kom nadat daar in Februarie 2020 glo miljoene in buitelandse valuta op die president se plaas gesteel is.

Ramaphosa het tot gister – 18 Julie – kans gehad om te reageer op die 31 vrae nadat verskeie klagtes teen die president aanhangig gemaak is weens die beweerde diefstal.

Volgens Gcaleka gaan die OB nou Ramaphosa dagvaar om die vrae te beantwoord omdat hy die sperdatum misgeloop het.

Die openbare beskermer het benadruk dat hulle wel die ondersoek ernstig opneem.

https://twitter.com/MhlungwaneJ/status/1549371754149289985

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende