Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

NWU-studenteleier bedank ná boeliegedrag voortduur

24 Februarie 2023

AfriForum Jeug sê hy ondersteun Beàtha Groenewald se besluit om as sekretaris van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus-studenteraad te bedank.

Die beweging sê Groenewald se besluit om te bedank volg ná die NWU sy optrede teen haar voortgesit het – selfs nadat die raad gedwing is om haar skorsing ter syde te stel ná regsoptrede deur die beweging.

‘n Woordvoerder van AfriForum Jeug, René van der Vyver sê vyf minute nadat die Studenteraad die skorsing terug getrek het, het die voorsitter, Yikumba Andreas, ’n skrywe uitgestuur om hulle in kennis te stel van ’n buitengewone vergadering om ’n mosie van wantroue teen Groenewald aan te hoor.

Van der Vyver sê die dubbelsinnige boodskappe wat deur die NWU-strukture versprei word, saai verwarring en blyk om ’n poging te wees om die publiek ’n rat voor die oë te draai.

Sy sê dit word gesien as voortgesette boeliegedrag wat ’n studenteleier aanhou teiken nadat sy opgestaan het vir geregtigheid.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende