Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

NVG sê “plunderaars” se sake sal voorkeur geniet

14 Julie 2021

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) sê diegene wat tydens die huidige vlaag geweldpleging in hegtenis geneem is, se sake sal voorkeur geniet wanneer dit voor die hof gebring word.

Dié aankondiging is in pas met die aankondiging deur president Cyril Ramapohosa Maandagaand dat die skuldiges so spoedig moontlik vervolg moet word.

LEES OOK: ONLUSTE RAAK ÓÓK NOU DIE LEWERING VAN BRANDSTOF

Duisende plunderaars is al hoofsaaklik in Gauteng en KwaZulu-Natal in hegtenis geneem in verband met die voortdurende vlaag openbare geweld wat sedert Vrydag opgevlam het.

Luidens die jongste getalle is 1 234 mense al in hegtenis geneem.

Verdagtes kan op verskeie klagtes tereg staan wat openbare geweld, aanhitsing tot geweld en opsetlike saakbeskadiging insluit.

Hou Afrikaans op die lug

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Ander Nuus Artikels

0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende