Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

NVG sê Markus Jooste moes sy dag in die hof kry

26 April 2024

Die NVG sê hy is uiters teleurgesteld dat die voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, Markus Jooste, nie sy dag in die hof sal kry nie.

Volgens die NVG het dit hom ses jaar geneem om die saak teen Jooste op te bou en sal hy steeds agter die kap van die byl kom.

Jooste het verlede maand sy eie lewe op ‘n strand in Hermanus geneem op die vooraand van sy hangende inhegtenisneming.

Die NVG se adjunkhoof van vervolging, Anton du Plessis, sê die ondersoek van die kompleksiteit van Steinhoff se korporatiewe bedrog het ‘n groot risiko vir die aanklaer ingehou – wat 14 uur per dag gewerk het om ‘n stewige saak op te bou.

Du Plessis het egter Donderdag in gesprek met die Kaapstadse Persklub gesê Jooste se dood sal nie die voortgesette ondersoek beïnvloed nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende