“NVG mors sy tyd met asbesdaksaak,” sê Ace Magashule tydens hofverskyning

Luister nou

Volgende

“NVG mors sy tyd met asbesdaksaak,” sê Ace Magashule tydens hofverskyning

21 Februarie 2022

Die voor-vehoorverrigtinge van die omstrede asbesdak-ouditprojek is ‘n kort ruk gelede in die Bloemfonteinse hooggeregshof tot 10 Junie 2022 uitgestel. 

Die ANC se geskorste sekretaris-generaal, Ace Magashule staar saam met ander hooggeplaastes aanklagte van korrupsie, bedrog en geldwassery in die gesig.

LEES OOK: ACE MAGASHULE WEER IN DIE HOF VANDAG

Die klagte hou verband met ‘n R255-miljoen tender, om asbes huise in die Vrystaat op te gradeer. Magashule was die destydse premier van die provinsie toe die tender aan die maatskappy Blackhead Consulting gegee is.

Een van die ander noemenswaardige beskuldigdes is die voormalige burgemeester van die Mangaung-metro, Olly Mlamleli.

LEES OOK: ACE MAGASHULE GESKORS NADAT HY WEIER OM OPSY TE STAAN

Magashule het aan joernaliste buite die hof gesê dat hy gereed is vir die hofsaak. Die voormalige ANC-werknemer en groot ondersteuner van Magashule, Carl Niehaus woon ook die hofverrigtinge by.

Volgens Magashule mors die Nasionale Vervolgingsgesag hulle eie tyd asook sy tyd met die saak. Hy meen daar is geen getuies op bewyse wat hom met die saak verbind nie. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig