Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

“NVG kan weens gebrekkige fondse nié korrupsiesake ondersoek nie”

8 Januarie 2024

Die minister van justisie en korrektiewe dienste, Ronald Lamola, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) en sy Ondersoekdirektoraat se gebrek aan fondse om korrupsie en staatskapingsake te hanteer, weer beklemtoon.

Lamola sê hoewel die begroting op mediumtermyn met 5,39% gestyg het, is dit steeds onvoldoende om die land se talle korrupsiesake te hanteer.

Lamola sê die NVG-begrotingstoewysing het oor die mediumtermyn van R4,9-miljard tot R5,7-miljard toegeneem, om die NVG in staat te stel om staatskapingsake en die bekamping van korrupsie te hanteer.

Hy sê die verhoging is as gevolg van die R1,3-miljard bykomende befondsing, wat tydens die 2022 mediumtermynbegroting aan die NVG toegeken is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Ander Nuus Artikels

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende