Nuwe Tshwane-metro burgemeester soek 8 lyfwagte en 4 blouligvoertuie

Luister nou

Volgende

Nuwe Tshwane-metro burgemeester soek 8 lyfwagte en 4 blouligvoertuie

2 Maart 2023

Die nuwe burgemeester van die Tshwane-metro Murunwa Makwarela het glo reeds versoek dat hy ten alle tye met vier blouligvoertuie voorsien moet word, sowel as agt lyfwagte.

Makwarela dring ook aan op aanstellings van personeel in die kantoor van die burgemeester, met onmiddelike effek.

LEES OOK: KOALISIE IN TSHWANE-METRO BRING MOSIE VAN WANTROUE TEEN SPEAKER

Hy is Dinsdag verkies as die burgemeester, na raadslede van die veelpartykoalisie besluit het om hom te steun, eerder as hulle kandidaat Cilliers Brink. Makwarela het 112 stemme op verenig teenoor Brink se 101.

Makwarela het gister tydens ‘n perskonferensie uitgevaar teen die veelpartykoalisie, en sê die DA het hom opsy geskuif. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa