Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

“Nuwe Covid-19-regulasies ontkoppel van werklikheid,” sê Solidariteit

17 Maart 2022

Die vakbond, Solidariteit het die gesondheidsregulasies wat deur die minister van gesondheid, Joe Phaahla, sowel as die minister van indiensneming en arbeid, Thulas Nxesi, gepubliseer is ten sterktste veroordeel.

Volgens die vakbond is hy gereed om deel te neem aan die regsproses en te litigeer indien die onderskeie ministers voortgaan met die inwerkingstelling van dié regulasies.

LEES OOK: AFRIFORUM NADER HOF NA RAMPTOESTAND WÉÉR VERLENG WORD

Die voorgestelde wysigings sluit onder meer in dat geleenthede wat deur oningeënte mense bygewoon word, beperk word tot ‘n 1000 mense binnenshuis en 2000 in die buitelug. Die publiek kan tot die 15de April kommentaar lewer op die voorgestelde wysigings.

Die hoof van die Solidariteit Navorsingsinstituut, Connie Mulder sê feitlik al hierdie regulasies verteenwoordig dieselfde tipe maatreëls wat min of geen impak tydens die inperking gehad het nie.

“Daar is duidelik geen rasionele motivering hiervoor nie en ʼn mens kry die indruk dat die regering nou bloot net reguleer ter wille daarvan om te reguleer,” sê Mulder.


Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende