Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Nuusbrief: “Ons moet saamstaan vir ‘n vry, regverdige en veilige verkiesing”

27 Mei 2024

Suid-Afrikaners sal Woensdag, 29 Mei in die sewende verkiesing stem sedert die eerste demokratiese verkiesing, 30 jaar gelede in 1994.

President Cyril Ramaphosa het in sy weeklikse nuusbrief geskryf dat daar die afgelope 30 jaar min geweldadige insidente was, en is daarom hoopvol dat Woensdag se verkiesing ook vlot sal verloop.

Hy sê al verskil politieke partye en ander rolspelers van mekaar, ag Suid-Afrikaners die land se demokrasie as uiters belangrik en wil hulle dit beskerm.

President Cyril Ramaphosa het ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om mekaar se keuses op Woensdag se stemdag te respekteer.

Hy sê dit is belangrik om Woensdag te stem om diegene te eer wat geveg het vir vryheid, en die reg om te stem. Ramaphosa meen om te stem is ook uit respek vir mense wat die land gebou het tot waar hy vandag is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende