Numsa begin met landswye staking


Luister nou

Volgende

Numsa begin met landswye staking

5 Oktober 2021

Die metaalwerkers vakbond, Numsa het vandag met sy staking begin deur lede in die staal- en ingeniers-bedryf.

Volgens die vakbond neem meer as 430 000 werkers aan die landswye staking deel.

Numsa en die vier ander vakbonde betrokke in die onderhandelinge wat al sedert April sloer, eis tans ’n verhoging van 8% vir alle werkers in die eerste jaar van die loonooreenkoms van drie jaar.

Daarna eis hulle inflasie plus twee persentasiepunte. Dit terwyl die bedryf 4% aanbied.

Die Suid-Afrikaanse Federasie vir Staal- en Ingenieursbedrywe het sy misnoë uitgespreek met Numsa se besluit om wel te staak, gegewe die toestand van die sektor en die werkloosheidsyfers.

https://twitter.com/Numsa_Media/status/1445291434861543424
https://twitter.com/Numsa_Media/status/1445322979383119876

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Numsa begin met landswye staking


Luister nou

Volgende