Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

NSFAS onttrek befondsing van talle studente

31 Julie 2023

Universiteite skarrel om geld in te samel om duisende studente se studieskuld te probeer vereffen nadat die Nasionale Finansiële Hulpstudenteskema, NSFAS, aangekondig het dat dié studente se befondsing onttrek gaan word.

Dié besluit is geneem omdat dié studente nie aan die nodige vereistes voldoen om hieruit voordeel te trek nie.

Verskeie studente sit nou in die middel van die akademiese jaar sonder geld om hulle voortgesette studies mee te betaal.

In reaksie hierop het universiteite begin met fondsinsamelingsprojekte waar mede-studente, lede van die publiek en sake-ondernemings gevra word om geld te skenk vir dié doel.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

SENZO-MCHUNU

Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig

Ander Nuus Artikels

Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep
Eskom
Eskom gereed om weer geld te leen

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende