Intermezzo met Marianne

Sondae
16:00 - 17:00

Luister nou

Volgende

NSFAS-betaalstelsel gee weer probleme

6 November 2023

Die staat se nasionale finansiële hulpskema vir studente, NSFAS, sê byna 100 000 studente het nie hul November-toelaes ontvang nie omdat tersiëre onderwys-instansies gesloer het om die vereiste inligting in te dien.

NSFAS sê die data word vereis en moet geverifieer word voordat fondse vrygestel word.

Duisende studente – wat hoofsaaklik aan vyf universiteite verbonde is – sit gestrand namate die akademiese jaar ten einde loop.

’n Nuwe direkte NSFAS-betalingstelsel wat vanjaar ingestel is, het uitdagings opgelewer wat studente en die skema raak. Die maatskappye wat in beheer is van die nuwe betaalstelsel moes al voor die parlement verslag doen oor die stelsel en die foute wat daarmee saamgaan.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Intermezzo met Marianne

Sondae
16:00 - 17:00

Luister nou

Volgende