Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Novak Djokovic se visum gekanselleer

6 Januarie 2022

Die nommer een mans tennisspeler, Novak Djokovic se visum na Australië is met sy aankoms in Melbourne gekanselleer.

Hy sou aan die Australiese Ope deelneem. Djokovic is aanvanklik toegang tot Australië gegee, al wil hy nie sy Covid-19 inentingstatus bekend maak nie.

Die land het ‘n uitsondering vir hom gemaak. Na die kansellasie is hy na ‘n hotel vergesel, waar hy sal wag vir die volgende vlug terug na sy tuisland, Serbië.

Australië se Eerste Minister Scott Morrison sê reëls is reëls, en daar sal nie uitsonderings gemaak word nie. Dit is nie seker of Djokovic gaan appelleer teen die besluit nie.

https://twitter.com/ScottMorrisonMP/status/1478848008363991049
https://twitter.com/ABC/status/1478924343170142209

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Ander Nuus Artikels

0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende