Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Novak Djokovic kry groen lig

10 Januarie 2022

Die Serwiese tennisspeler, Novak Djokovic se visum moet aan hom terugbesorg word en hy moet toegelaat word om die immigrasie-hotel in Australië te verlaat. 

Regter Anthony Kelly het vanoggend die beslissing in Djokovic se guns gemaak. Dit kom nadat die tennisspeler verlede week met sy aankoms in Melbourne toegang tot die land geweier is en sy visum is gekanselleer omdat hy nie teen Covid-19 ingeënt is nie. 

LEES OOK: OPVOLG: DJOKOVIC BLY EERS IN AUSTRALIË HANGENDE APPÈLAANSOEK

Hulle het die stappe teen Djokovic gedoen ondanks die feit dat hy mediese vrywaring ontvang het om in die Australiese Ope te mag deelneem. Die vrywaring is deur ‘n groep onafhanklike paneel kenners aan hom gegee. Kelly meen Djokovic is die vrywaring toegestaan nog voordat hy na Australië gereis het.

Dit is nog onduidelik of hy wel aan die toernooi gaan deelneem

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Office-Johannesburg

“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Ander Nuus Artikels

CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking
GquJsHhXAAAiYuq
AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”
Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende