Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Noord-Kaapse boer by vleiskamer geskiet

9 Junie 2023

Die polisie en lede van die gemeenskap op Askam – in die Noord-Kaap – het met ‘n grootskaalse soektog na ‘n verdagte begin nadat ‘n boer van dié omgewing, André du Toit (54), gisteraand geskiet is.

Du Toit het gaan ondersoek instel nadat sy seun ‘n geluid by die vleiskamer gehoor het.

LEES OOK: “BOERE MOET HULSELF BESKERM”

Hy is in die bors getref en hoewel hy daarin kon slaag om terug te skiet, is dit nie bekend of sy aanvaller getref is nie.

Du Toit se vrou, Cilla, het hom na ‘n hospitaal op Upington geneem waar hy tans in die waakeenheid aansterk.

LEES OOK: 70-JARIGE MAN SE LIGGAAM OP PLAAS GEVIND

Die aanval op Du Toit kom kort nadat daar by ‘n buurman ingebreek en ‘n 9mm pistool gesteel is. Dit is die soveelste plaasaanval in ‘n kwessie van net langer as ‘n week.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

Ander Nuus Artikels

arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende