Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Nooddienswerker se liggaam langs Vrystaatse pad gevind

16 April 2021

Die polisie in die Vrystaat ondersoek ‘n saak van moord nadat die liggaam van ‘n 48-jarige nooddienswerker langs die R76-Lindley-pad in dié provinsie gevind is. 

Die polisiewoordvoerder, kolonel Thandi Mbambo sê polisiebeamptes het gistermiddag omstreeks 1 uur die nooddiensvoertuig, ‘n wit Subaro Forester langs die pad gekry.

Die voertuig se hoofligte was aangeskakel en dit het in die rigting van Bethlehem gestaan. 

Volgens Mbambo is die man se liggaam in die pad, agter die voertuig gevind. Volgens haar is die man teregstellingswyse geskiet en het hy vyf koeëlwonde aan die agterkant van sy kop gehad het. 

Nog niemand is in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende