Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Nog vier persone geskors na bewerings van wangedrag

25 Januarie 2022

Die Wes-Kaapse premierskantoor het bevestig dat nóg vier amptenare – verbonde aan die departement van gemeenskapsveiligheid – geskors is hangende klagtes van wangedrag.

Dit volg nadat die LUR vir dié portefeulje, Albert Fritz, oor die naweek geskors is.

Die premier, Alan Winde, wou egter geen besonderhede bekend maak oor die aard van die beweerde oortredings nie en het aangedui dat dit vertroulik is.

LEES OOK: PARTY VRA VIR MEER INLIGTING OOR LUR SE SKORSING

Winde het egter gesê dat die aantygings teen Fritz baie ernstig was.

‘n Woordvoerder van die premier, Odette Cason sê die klagtes wat hulle ondersoek hou verband met moontlike oortredings van arbeidswette.

Verskeie mediahuise het reeds berig dat Fritz geskors is oor bewerings van seksuele teistering van junior kollegas.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende