Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Nog veiligheidswagte ontplooi weens sabotasie by kragstasies

20 April 2022

Eskom is genoodsaak om nog veiligheidswagte by al sy kragstasies te ontplooi en ook op alle vloere omdat dit duidelik geword het dat veral kontrakteurs skade aanrig sodat hulle weer aangestel kan word om herstelwerk te doen.

Hy het egter benadruk dat die huidige fase 4-beurtkrag nié aan sabotasie toegeskryf kan word nie.

Die uitvoerende hoof van Eskom, André de Ruyter het vanoggend tydens ‘n mediakonferensie erken dat sabotasie wél ‘n probleem by sy steenkoolkragstasies is.

Hy sê in sommige gevalle word harde voorwerpe in die steenkoolmeule by die kragstasies gegooi, wat beteken dat die kontrakteurs weer herstelwerk moet doen en op hierdie manier verseker hulle werk vir hulself.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende