Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Nóg twee verdagtes in Phala Phala-saak word gesoek

23 November 2023

Die Valke sê hulle is op die spoor van nóg twee verdagtes in verband met die diefstal by president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-plaas.

$580 000 of sowat R10-miljoen wat in kontant in ‘n rusbank versteek was, is in 2020 gesteel.

Die hoof van die Valke, luitenant-generaal Godfrey Lebeya sê die verdagtes is geïdentifiseer, maar dat hulle nie tans in die land is nie. Hy het nie uitgebrei op waar hulle is en of hulle aan Suid-Afrika uitgelewer sal word nie.

Lebeya het onderneem om die media op die hoogte te hou namate die ondersoek vorder.

Drie verdagtes is in verband met die diefstal in hegtenis geneem en het reeds in die hof verskyn.

Die saak is tot 6 Desember uitgestel vir verdere ondersoek en vir een van die verdagtes die kans te gee om ‘n formele borgtogaansoek in te dien.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

Ander Nuus Artikels

arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende