Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Nóg twee mense dood weens cholera

24 Mei 2023

Die Gautengse gesondheidsdepartement het bevestig dat die dodetal weens cholera in Hammanskraal – noord van Pretoria – nou tot 17 gestyg het.

Volgens die departement se jongste verklaring staan die aantal laboratorium-bevestigde gevalle op 29.

Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba sê die Jubilee-distrikshospitaal in Hammanskraal het 165 mense met cholera-simptome behandel terwyl 67 pasiënte tans in die hospitaal opgeneem is weens gastroïntestinale infeksie.

Die departement doen ‘n beroep op lede van die publiek om na die naaste gesondheidsfasiliteit te gaan wanneer hulle sukkel met diarree, naarheid, braking, maagpyn of dehidrasie-simptome. In die res van die land is die siekte deur middel van labratoriumtoetse by 51 mense bevestig.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende