Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Nóg ‘n skietvoorval in Amerika eis vier lewens

2 Junie 2022

Vier mense is dood in ‘n skietvoorval Woensdagmiddag 16:52 (plaaslike tyd) by die St Francis-hospitaal in Tulsa, Oklahoma.

Die adjunk-polisiehoof, Eric Dalgleish het tydens ‘n mediakonferensie gesê dat die verdagte ‘n aanvalsgeweer en ‘n handwapen by hom gehad het en dat hy ook op die toneel dood verklaar is.

Dit bring die sterftesyfer tot op vyf in die totaal.

Hy sê polisiebeamptes kon daarin slaag om binne drie minute op die toneel op te daag, wat volgens hom, daartoe gelei het dat die sterftesyfer nie hoër was nie.

Die identiteit van die skieter is nog onbekend.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende