Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Nog ‘n poging van Zuma om Billy Downer van saak te verwyder misluk

20 Maart 2024

Oud-president Jacob Zuma se jongste poging om staatsadvokaat Billy Downer uit die wapentransaksie-korrupsiesaak te verwyder, is van die hand gewys.

Dit is die tweede keer dat hy probeer – en nie daarin slaag nie – om Downer van dié uitgerekte saak te verwyder.

Zuma het in sy aansoek by die hooggeregshof in Pietermaritzburg aangevoer dat Downer bevooroordeeld teen hom is en dat sy reg op ‘n regverdige verhoor in gevaar is.

Sy regsverteenwoordiger, advokaat Dali Mpofu het reeds aangedui dat hy die besluit op hersiening wil neem. Die saak tot Mei uitgestel vir ‘n voorverhoorkonferensie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende