Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Nóg ‘n gebou brand in die Johannesburgse-middestad

23 September 2023

‘n Brand het vroeër vanmiddag by ‘n woonstelblok in Hillbrow in Johannesburg uitgebreek. 

Twee vertrekke in die gebou op die hoek van Van der Merwe- en Klein-strate het glo aan die brand geslaan. 

Die burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsveiligheid in die metro, Mgcini Tshwaku sê die Johannesburgse nooddienste is omstreeks 16:00 vanmiddag na die toneel ontbied. Twee brandweerwaens en ‘n watertenkwa was reeds op die toneel.

Volgens Tshwaku is geen beserings aangemeld nie. Dié brand kom na verskeie geboue die afgelope maand ook in die Johannesburgse-middestad in brande verwoes is. Op 31 Augustus is ‘n gekaapte gebou in Marshalltown in ‘n brand verwoes. 77 mense is dood.

Enkele dae gelede het ‘n brand uitgebreek by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se gebou in Marshalltown. Geen beserings is aangemeld nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende