Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Nóg ‘n EFF-parlementslid bedank

18 Oktober 2024

Te midde van ‘n uittog van hooggeplaaste politici het nóg ‘n parlementslid, Fana Mokoena as lid van die EFF bedank.

Dié party se parlementêre woordvoerder, Moloto Mothapo, het dié aankondiging gemaak.

Dit is die tweede hoë-profiel parlementslid wat dié week uit die EFF bedank nadat die voormalige openbare beskermer, advokaat Busisiwe Mkhwebane, haar bedanking aangekondig het.

Enkele van dié party se lede – met inbegrip van Floyd Shivambu en Mzwanele Manyi – het na hul bedankings hul by oudpresident Jacob Zuma se MK-party aangesluit.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Ander Nuus Artikels

0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende