Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Nog ‘n aanklag by Bittereinders-lid se klagstaat gevoeg

1 Februarie 2024

Die direkteur van die Bittereinders-groep, Francois van der Merwe staar nog ‘n aanklag in die gesig.

Van der Merwe se borgtogaansoek word tans in die Groblersdal landdroshof aangehoor. Hy is verlede Woensdag op ‘n aanklag van aanranding in hegtenis geneem. Hy is ook daarvan beskuldig dat hy ’n polisiebeampte verhoed het om sy pligte uit te voer.

Die staatsaanklaer, advokaat Nelson Moloto het die tweede aanklag egter laat vaar. ‘n Aanklag van openbare geweld en die versuim om te voldoen aan die bepalings van regulering van byeenkomste is by sy klagstaat gevoeg.

Hy is in hegtenis geneem na ‘n woordewisseling tussen ‘n groep optoggangers en die polisie buite die Groblersdal-landdroshof.

Die 63-jarige eienaar van Wildlife Investigation & Protection Services, Piet Groenewald en sy 27-jarige stiefseun, Stephan Greeff word daarvan beskuldig dat hulle ‘n werknemer, Veneruru Kavari aangerand, en ’n hond op hom losgelaat het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende