Nog 2 vas vir moord op Raymond Papapavlou


Luister nou

Volgende

Nog 2 vas vir moord op Raymond Papapavlou

9 September 2022

Nóg twee verdagtes is in hegtenis geneem vir die moord op die plaasvoorman, Raymond Papapavlou, in Oktober 2020.

Die slagoffer se weduwee, Simone, en haar destydse beweerde minnares, Patricia Smith, is reeds agter tralies vir die moord en sal binnekort verhoor word.

Byna twee jaar ná die moord is Paulinah Tseka en haar seun, Calvin Tseka, ook in hegtenis geneem en staan tereg op aanklag van sameswering om moord te pleeg.

Simone was destyds in die plaashuis toe Raymond verskeie kere geskiet is.

Die staat voer aan dat die verdagtes probeer het om dit na ‘n plaasaanval te laat lyk.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater

VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

Ander Nuus Artikels

ENOCH
Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging
pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Nog 2 vas vir moord op Raymond Papapavlou


Luister nou

Volgende