Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

NIOS: 500 kinders van Maart 2020 weens Covid-19 dood

16 September 2021

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) het bevestig dat 500 kinders jonger as 19 jaar sedert Maart 2020 weens Covid-19 dood is. 

Onderliggende siektes is by 57,3% van die totale kindersterftes aangemeld.

Dié syfers deur NIOS is vir die tydperk tot en met 28 Augustus 2021. Oor dieselfde tydperk is 2,2-miljoen Covid-19-toetse onder die ouderdomsgroep gedoen, met ’n positiwiteitskoers van 15,8%. Meer as 17 700 kinders is in dieselfde tydperk verlede jaar weens die virus in die hospitaal opgeneem. 

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende