Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Nieu-Seeland se eerste minister bedank

19 Januarie 2023

Die eerste minister van Nieu-Seeland, Jacinda Ardern het bedank.

Die 42 jarige Ardern het aangekondig dat sy nie meer die krag het om in die pos aan te bly nie.

Ardern is in 2017 tot eerste minister verkies. Sy het in haar aankondiging ondermeer gesê dat sy ‘n moeilike vyf jaar agter die rug het, en dat sy – wat ook net ‘n mens is – eerder opsy moet staan.

Haar Arbeidersparty sal nou komende Sondag ‘n nuwe leier verkies. Arden se termyn verskryk op 7 Februarie en ‘n algemene verkiesing sal in Oktober gehou word.

‘n Voormalige premier van Nieu-Seeland, Helen Clark in reaksie gesê dat dit hartseer nuus is en meen Ardern het ‘n goeie werk gedoen om die land te lei met menslikheid en empatie.

‘n Joernalis in Nieu-Seeland, Dan Wootton sê haar bedanking is goeie nuus en meen sy het bedank voordat landsburgers van haar ontslae sou word oor haar hantering van die Covid-19-pandemie.

https://twitter.com/UnityNewsNet/status/1615953815483854849
https://twitter.com/HelenClarkNZ/status/1615955311604498432
https://twitter.com/danwootton/status/1615864128043614210

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende