My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

“Nie vir menslike gebruik”-waarskuwing dalk binnekort op Doritos, Skittles verpakking

Nuwe wetgewing in Amerika kán daartoe lei dat van dié land se gunsteling peuselhappies in sekere gebiede verbied word indien die verpakking nie oor van die bestanddele waarsku nie.

Die wetgewing, wat 2027 in werking tree, noem ‘n lys van bestanddele wat spesiale waarskuwings moet aandui. Indien die spesifieke peuselhappie dié bestanddele bevat moet daar op die verpakking ‘n waarskuwing: “nie aanbeveel vir menslike gebruik nie” aangebring word.

Hierdie nuwe wetgewing gaan bekende peuselhappies soos Nacho Cheese Doritos, Skittles en M&M’s raak, asook sekere soorte ontbytpap soos Froot Loops en die gaskoeldrank, Moutain Dew. 

Die goewerneur van Texas, Greg Abbott, het volgens Bloomberg 20 dae kans om dié wet te onderteken, maar dit is nog onduidelik of hy dit wel gaan doen.

Verskeie maatskappye, vervaardigers en die winkelgroep, Wallmart het skrywes aan die besluitnemers gerig waarin hulle, hulle misnoeë duidelik maak.

Foto: Slate.com

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Roelf

Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei

arv in water 2 ander formaat

TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

POLISIE2

VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

Ander Nuus Artikels

Tungsten,Light,Bulb,Lit,On,Black,Background
Dele van die Tshwane-metro binnekort vir byna 10 ure sonder krag
SAL - Waldo Swiegers - Bloomberg
SAL VERLOOR WEER HOOGTE
uniegebou
VERSKEIE PROTESOPTOGTE IN PRETORIA
Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende