Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Netflix-reeks help om kind terug te vind – 6 jaar later

17 Mei 2023

‘n Amerikaanse meisie, wat na bewering ses jaar gelede deur haar ma ontvoer is, is teruggevind nadat sy deur iemand herken is wat ‘n Netflix-reeks oor haar verdwyning gekyk het.

Die 9-jarige Kayla Unbehaun se ontvoering in 2017 was een van die ontvoeringsvoorvalle wat in die Netflix-reeks Unsolved Mysteries verskyn het.

‘n Kyker het die nou 15-jarige Kayla die afgelope naweek in ‘n winkelsentrum in Asheville, in die Amerikaanse deelstaat Noord-Carolina herken en die polisie ontbied. 

Kayla se ma, Heather Unbehaun, is instussen in hegtenis geneem en Kayla is weer met haar pa, wat wettige toesig oor haar het, herenig.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende