Nesquick binnekort nié meer beskikbaar nie


Luister nou

Volgende

Nesquick binnekort nié meer beskikbaar nie

28 Augustus 2023

‘n Gewilde melkdrankie sal eersdaags nie meer op die winkelrakke beskikbaar wees nie.

Die maatskappy Nestlé Suid-Afrika het aangekondig dat Nesquick se sjokolade en aarbei geure nie meer verkoop gaan word nie. Dit sluit die 250g en 500g bottels in.

Nestlé sê hy het die besluit geneem, weens lae belangstelling in die produkte.

Nestlé sê hy sal steeds voortgaan om sy Milo, Warm sjokolade en kakao drankies te vervaardig.

Sosiale media-gebruikers het gereageer op die nuus, en meen hulle sal nou talle bottels aankoop voordat dit van die winkelrakke verwyder word.

https://twitter.com/rcr_pereira/status/1695713000110309507
https://twitter.com/Nowlamayo/status/1695473687267270949
https://twitter.com/ThisBikerBoy/status/1695846487748477002
KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

etol3

Gauteng betaal nog R3,4 miljard vir e-tol – en die rekening bly groei

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk
NUUSWEEK WILLIE
Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

Nesquick binnekort nié meer beskikbaar nie


Luister nou

Volgende