Nersa keur twee nuwe sonkragprojekte goed


Luister nou

Volgende

Nersa keur twee nuwe sonkragprojekte goed

23 Mei 2022

Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het die eerste twee nuwe 100 Megawatt sonkragprojekte goedgekeur.

Dit volg op die regulatoriese verandering wat president Cyril Ramaphosa in Augustus 2021 aangekondig het, waar die Wet op Elektrisiteitsregulering gewysig is om die perk – waarvoor ‘n private kragprojek moet aansoek doen vir ‘n opwekkingslisensie – van een Megawatt tot 100 Megawatt verhoog is.

Die twee projekte is in Noordwes geleë en sal krag vir Tronox Mineral Sands opwek. Albeide projekte word deur die SOLA Groep ontwikkel, gefinansier, gebou en bedryf.

SOLA se grootste aandeelhouer en ekwiteitsvennoot in die projekte, African Rainbow Energy and Power se uitvoerende hoof, Brian Dames, sê die projekte het ook aansienlike hulp van die presidensie ontvang, wat op hul beurt gretig is om die invloed van die nuwe wetgewing te sien.

AREP word hoofsaaklik deur die miljardêr-sakeman, dr Patrice Motsepe, besit.

Die registrasie van die projekte het 73 dae geneem vanaf indiening.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Nersa keur twee nuwe sonkragprojekte goed


Luister nou

Volgende