Nelson Mandelabaai-metro kry ANC-burgemeester


Luister nou

Volgende

Nelson Mandelabaai-metro kry ANC-burgemeester

22 November 2021

Die ANC-raadslid, Eugene Johnson is vanoggend tot burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro verkies. 

Die metro het vanoggend sy eerste raadsvergadering gehou sedert die plaaslike regeringsverkiesing op 1 November gehou is. Johnson het 60 stemme ontvang teenoor die DA se kandidaat, Nqaba Banga se 59 stemme. Banga was voorheen die burgemeester in dié metro.

Daar is 120 raadslede in die metro, met slegs een raadslid van die DA, wat afwesig was tydens die stemmery.

Die Nelson Mandelabaai-metro is een van die 66 munisipaliteite in die land waar geen volstrekte meerderheid stemme behaal kon word nie, wat beteken dat partye dus van koalisievennote afhanklik was.

Die president van die Northern Alliance, Gary van Niekerk is met 60 stemme as die speaker van die metroraad verkies.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Nelson Mandelabaai-metro kry ANC-burgemeester


Luister nou

Volgende