Nege verdagtes vasgetrek weens onwettige handel in skaars vetplante


Luister nou

Volgende

Nege verdagtes vasgetrek weens onwettige handel in skaars vetplante

10 Januarie 2022

Nege mense is in Elsies Rivier in die Wes-Kaap in hegtenis geneem weens die beweerde onwettige handel in vetplante, wat gesien kan word as bedreigde vetplant spesies omdat dit baie stadig groei.

Die polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Sergio Kock sê die polisie in Springbok-en Kuilsrivier se eenhede vir veediefstal en bedreigde spesies het beslag gelê op 3500 Conophytum achabense plante ter waarde van ongeveer R200 000. ‘n Soortgelyke vetplant, die Conophytum Fredericea is ook in die verdagtes se besit gevind en het ‘n straatwaarde van meer as R150 000.

Kock sê die polisie het ook beslag gelê op twee voertuie en vyf selfone, wat glo in die misdade gebruik is.

Die verdagtes verskyn binnekort in die hof.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ramaphosa-signs-NHI-Bill-into-law-NEW-CCV-XXX

Ramaphosa se ondertekening van NGV mag ingevolge hofbeslissing hersien word

Untitled design (1)

Boksburg-man dood na kroeg-aanranding

skysports-kagiso-rabada-south-africa-odi-cricket_6838930

Kagiso Rabada weer vry om te speel na skorsing

Cyril-2-1

Ramaphosa nuusbrief: “Arbeidswette sal wanbalanse van die verlede regstel”

A,White,Rhino,/,Rhinoceros,Grazing,In,An,Open,Field

103 renosters in die eerste drie maande van 2025 gestroop

Ander Nuus Artikels

Indoors,Chicken,Farm,,Chicken,Feeding
350 000 uitgehongerde hoenders in minder as ‘n week van kant gemaak
weskoppies
Burgemeester sê kragtoevoer na Weskoppies-psigiatriese hospitaal sal binnekort herstel word
eikenhof
AfriForum Jeug bring PAIA-aansoek oor NWU se ondersoek ná beweerde “sangoma-ritueel”
ramaphosa-signs-NHI-Bill-into-law-NEW-CCV-XXX
Ramaphosa se ondertekening van NGV mag ingevolge hofbeslissing hersien word
Untitled design (1)
Boksburg-man dood na kroeg-aanranding

Nege verdagtes vasgetrek weens onwettige handel in skaars vetplante


Luister nou

Volgende