Nege dood, talle beseer ná verhoog in Meksiko ineenstort


Luister nou

Volgende

Nege dood, talle beseer ná verhoog in Meksiko ineenstort

23 Mei 2024

Minstens nege mense is dood, en talle beseer nadat ‘n verhoog weens stormsterk winde in Nuevo Leon in die noorde van Meksiko ineengestort het. 

Die verhoog is opgerig vir ‘n saamstrek deur die presidensiële kandidaat van die Citizen’s Movement-politieke party. 

Die presidensiële kandidaat van die party, Jorge Alvarez Maynez is ongedeerd, en het die voorval as tragies beskryf. Volgens hom was daar skielik ‘n rukwind wat die verhoog laat ineenstort het.

Volgens die goewerneur van Nuevo Leon, Samuel Garcia ia 50 mense beseer. Hy sê onder die oorledenes was agt volwassenes en en een kind.

Landsburgers van Meksiko stem op 2 Junie vir ‘n nuwe president.

https://twitter.com/tudimebeto/status/1793505391923593643

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

Nege dood, talle beseer ná verhoog in Meksiko ineenstort


Luister nou

Volgende