Nasionale ramptoestand met nóg ‘n maand verleng


Luister nou

Volgende

Nasionale ramptoestand met nóg ‘n maand verleng

13 Oktober 2021

Die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, dr. Nkosazana Dlamini-Zuma het wéér die nasionale ramptoestand verleng. 

Die verlenging van die ramptoestand tot 15 November 2021 is in die Staatskoerant gepubliseer. Sy sê die besluit om die ramptoestand weer te verleng is geneem na gesprekke met die nodige rolspelers asook die kabinet. 

Dlamini-Zuma meen dit is nodig om die ramptoestand te verleng sodat die nodige Covid-19-regulasies steeds toegepas kan word. Volgens haar is dit ook nodig vir die verlenging te midde van die regering se inentingsprogram en sy pogings om meer mense aan te moedig om teen Covid-19 ingeënt te word.

“Die regering se belangrikste prioriteit is steeds om mense veilig en gesond te hou en om ‘n einde aan Covid-19 te bring,” sluit sy af.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Nasionale ramptoestand met nóg ‘n maand verleng


Luister nou

Volgende