Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Namibiese vrou borgtog toegestaan na hamer-voorval

5 April 2022

Die 65-jarige, Marieta Wilhelm, is borgtog van N$10 000 toegestaan.

Die staat het nie die aansoek – wat in die Grootfonteinse landroshof aangehoor is – teengestaan nie.

Die saak van moord teen haar is tot 23 Mei vir verdere ondersoek uitgestel.

Sy word van moord aangekla nadat sy glo ‘n aanvaller geskiet en met dieselfde hamer bygedam het waarmee hy haar aangeval het.

Wilhelm is bygestaan deur haar regsverteenwoordiger, Jan Wessels, en ‘n internasionale hulpfonds is op die been gebring om vir haar borgtog en regskoste te betaal.

Foto’s van die beserings wat sý tydens die aanval opgedoen het word wyd op die sosiale media versprei.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende