Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende

Naledi Pandor ‘n ANC-premierskandidaat vir die Wes-Kaap

18 Maart 2024

Die minister van internasionale betrekkinge Naledi Pandor, is volgens berigte een van die ANC se premierskandidate vir die Wes-Kaap.

News24 berig dat sy een van drie kandidate is, en glo benoem is om swart en bruin kiesers in die Wes-Kaap terug te lok na die ANC.

Die ANC benoem gewoonlik nie sy premierskandidate voor verkiesings nie, maar die party is glo desperaat om weer steun te kry onder inwoners van die Wes-Kaap.

Pandor word ook as gewild beskou onder Moslem-gemeenskappe, omdat sy Suid Afrika se hofaansoek by die Wêreldhof teen Israel gelei het.

Die ANC het in die 2019 verkiesing net meer as 28% van die steun in die Wes-Kaap gekry.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende