Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Naasbestaandes van vliegrampslagoffers versoek nuwe ondersoek – 9 jaar later

7 Maart 2023

Die families van diegene aan boord die Maleisiese vliegtuig wat byna nege jaar gelede spoorloos verdwyn het, wil hê dat ’n nuwe soektog daarna moet begin.

Die lot van die Malaysia Airlines-vlug MH370 het een van die wêreld se grootste lugvaartraaisels geword nadat die vliegtuig op 8 Maart 2014 onderweg van Kuala Lumpur na Beijing verdwyn het.

Die Maleisiese regering het in 2018 die dienste van ’n Amerikaanse seebodem-eksplorasiefirma, Ocean Infinity, bekom om na die vliegtuig in die suidelike Indiese Oseaan te soek.

Die soektog was onsuksesvol. Daar was 227 passasiers, en 12 bemanningslede aan boord.

Families van die passasiers wat aan boord van die vliegtuig was, het Sondag gesê Ocean Infinity wil met ’n nuwe soektog begin.

Die families het die Maleisiese regering aangemoedig om enige voorstelle van die firma op die voorwaarde van voorwaardelike betaling te aanvaar, wat beteken dat hulle slegs betaal sou word as die vliegtuig gevind sou word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende